Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
MY BESKEIE DEEL M.E.R. n Outobiografiese vertelling
Hardeband met stofomslag, stofomslag is verweerd en daar is n stukkie weg aan die agterkant, die hardeband is in n goeie toestand.
Eerste druk - 1972
Teks is skoon en binding goed
Boek in goeie toestand.
Vergeling op eerste blad en naaminskrywing, een of twee klein merkies in die boek.
Naam inskrywing op die eerste blad
Sien fotos vir meer besonderhede.