Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
N.P. van Wyk Louw, Tristia en Ander Verse, Voorspele en Vlugte, 1950-1957
Kaapstad: Human & Rousseau, 1970 (derde druk). Hardeband met stofomslag, 139 bladsye.
Toestand: Goed, merke van kleeflint op skutblaaie, eerste skutblad is teen die binneblad vasgeplak. Stofomslag het heelwat skeurtjies en klein stukkies verlies en met die rugkant verbleek.