R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
In die Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika verweet gerekende historici en navorsers die jongste insigte in 'n pakkende verhaal wat begin by die ontstaan van die mensdom in Afrika. Dit neem ons van die voortyd en die "eerste nasies" na die groot migrasies van voorkoloniale en koloniale tye en, later, die ontdekking van diamante en goud en die ontstaan van Afrika- en Alrikanernasionalisme. Dit ondersoek die Anglo-Boereoorlog, die twee wêreldoorloë, die impak van 'n groeiende werkarskias, asook segregasie en politieke verset in al sy gedaantes, wat uitloop op die oorgang na meerderheidsregering. In die hede val die soekdig op die eerste drie demokratiese presidentskappe en die onstuimige dinamika van 'n nuwe bestel on samelewing Hierdie pragtig geillustreerde werk geu nuwe lewensamehang aan die van die vroegste verlede tot vandag.