Rebelspoor - L. J. Bothma

Secondhand
1 available
R295.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N853
Bob Shop ID
617713218

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 530
Uitgegee: 2014 (LJ Bothma)
ISBN: 9780620597159

Dit was die Afrikaner se donkerste uur toe die bittereinders van die Anglo-Boereoorlog mekaar twaalf jaar later die stryd aansê: Aan die een kant die regeringsmagte (Kakies) van premier Louis Botha en sy minister van verdediging, Jan Smuts aan die ander kant die rebellekommandos (Boere) van kommandant-generaals Christiaan de Wet en Christiaan Beyers.

Na n paar maande was alles verby. Die einde was bitterder as in 1902. De la Rey en Beyers was dood. De Wet, Kemp, Conroy, Wessels en duisende ander helde uit die Anglo-Boereoorlog was in die tronk. Jopie Fourie is op n Sondagoggend, net voor Kersfees, gefusilleer. Manie Maritz het in selfopgelegde ballingskap die wêreld vol geswerf

Hoe gebeur so n tragedie? Wie is die skuldiges? Hoe kyk mens 100 jaar later daarna?

Louis Bothma, skrywer van beroemde boeke soos Die Buffel Struikel en Punt van die Swaard, het op die rebelspore gestap. Die resultaat is die eerste omvattende werk in 100 jaar oor die bisarre gebeure van 1914-15. Bothma gaan haal die storie by 1795 en trek dit deur tot by die nuwe Suid-Afrika van 1994. In die proses maak hy paradigma-skuiwe oor die geskiedenis.

More from this seller

View all
R30 shipping
Die Oorlog Kom Huis Toe – Bill Nasson & Albert Grundlingh
R350
R30 shipping
George Rex of Knysna - Sanni Metelerkamp
R160
R30 shipping
Four Ball One Tracer - Roelf van Heerden as told to Andrew Hudson
R470
R30 shipping
People’s War – Anthea Jeffery
R220
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Punt van die Swaard - L.J. Bothma
R238
R30 shipping
17% OFF
Die Buffel Struikel - signed -L.J.Bothma
R500 R600
Museum Review/Revue Vol.2 No.6 - Editior: J L Keene
R70
R30 shipping
Los af! 'n terugblik op nasionale diensplig, deur die oe van 'n dienspligtige Cobus Bothma
R130