Reenboogrant Tieners: Omnibus 2 (3in1)

New
Indicative market price: R239
1 available
R135.00 44% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Secunda, Secunda
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 2 July.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
89500 Lapa^
Bob Shop ID
595291024
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in 'n omnibus beskikbaar! In die Reenboogrant Tieners-boeke is Shani en Sunette op hoerskool, en daar is hope opwinding met partytjies, kerels en die ander uitdagings van grootword. Die omnibus bevat drie titels.
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe — die Reenboogrant-jare! In die Reenboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoerskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kerels en ander uitdagings van grootword. Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit die gewilde reeks: Drome en dramas; Hartebreker; Anderkant die reenboog; Drome en dramas: 'n Splinternuwe BMW. 'n Modelkontrak in Italie. Twee retoervliegkaartjies na enige bestemming van jou keuse. Klere ter waarde van R20 000 ... Dis maar net 'n paar van die pryse wat gewen kan word in die Face of the Future-skoonheidskompetisie ... en Shani is vasberade om te wen. Maar Rachelle gaan natuurlik ook inskryf ... en sy gee nie om om vuil te speel nie. Hartebreker: Daar is 'n nuwe hartebreker in die Hoerskool Reenboogrant. Hy's baie aantreklik en speel boonop 'n hoofrol in 'n nuwe sepie. Nou soek die vervaardigers na 'n meisie as 'n byspeler. Shani is vasberade om die rol in te palm, maar Sunette gaan ook vir die oudisie ... en Rachelle natuurlik ook. Min mense is bestand teen Sunette se wasige skoonheid en Rachelle het al hope skoonheidstitels en kan mense om haar pinkie draai. Wie gaan die rol kry?. Anderkant die reenboog: Die beroering wat die aantreklike nuwe hartebreker in die Hoerskool Reenboogrant veroorsaak het, het skaars bedaar, toe 'n nuwe meisie van die Kaap haar verskyning maak. Al die ouens — selfs Dolf — swerm die heeltyd om die pragtige Monique. Shani en Sunette het net mooi genoeg hiervan gehad. Maar dan bars die bom en Monique se geheim kom op die lappe ...

More from this seller

View all
R30 shipping
76920 Ford Mustang Dark Horse Sports Car Speed Champions
R549
Redimix paint 500ml black
R85
R30 shipping
R/C Porsche Taycan Turbo S (scale 1 : 24)
R449
R30 shipping
Sanri Steyn 9 : Die Geraamte Se Geheim
R159
Add to cart

Similar products

Slimkoppe Vaardighede Maal & Deel Graad 1-3
R75
53% OFF
Romanza Omnibus - 'n Man Vir Altyd
R75 R159
Smart-Kids Handwriting Grades 1-3
R75
Smart-Kids Story Sums Grades 1-3
R75