Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor. Kaptein Alek Strauss, lid van die Fiskale se Spesiale Ondersoekeenheid, het nog nooit iets so gewetenloos teekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk lewer geen leidrade op nie, en met elke grumoord word die moordenaar slinkser. 'n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz 'n skrywer wat die bloederige donker onder 'n blink oppervlak.
Softcover. Afrikaans. Human & Rousseau. 2021. ISBN: 9780798182058. 352 pp. Good. Book No: 64365