Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar is 'n nuwe seun in Sanri en Markus se klas; en hy het 'n buikspraakpop wat soos 'n geraamte lyk. Maar is Bennie Bene regtig net 'n pop? En is Jamahl werklik 'n goeie buikspreker? Superjoernalis Sanri Steyn stel ondersoek in!