Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
English and Afrikaans
Die skrywer van hierdie handleiding het voorwaar daarin geslaag om met 'n keurige samestelling van noukeurig getoetste resepte, te voorsien in die behoeftes van gebak, en sodoende baie probleme te vereenvoudig, deur die gebruik en bereiding van Sasko Meelprodukte. Die praktiese en duidelike metodes en samestellings van die resepte getuig van die skrywer se intense belangstelling in die uittoets daarvan in die nuwe, deeglik-ingerigte toetskombuis van Sasko. Hierdie handleiding gaan voorwaar as baie prakties en waardevolle leiding en inligting, 'n aanwins wees, nie net alleen vir die ervare huisvrou, om haar kennis in gebak aan te vul en te verryk nie, maar ook vir die jong getroude, wie dit beslis met ope arms sal verwelkom. Baie interessant is ook die nuttige wenke, soos greintjies goud deur die handleiding versprei
Deur Izak Van HeerdenĀ huis ekonoom van Sasko Kombuis saamgestel en getoets.
The author of this book has succeeded in compiling a choice selection of tested recipes and simplifying many a baking problem, using Sasko Wheaten Products. The recipes, which were tested in the new well-equipped Sasko kitchen, are practical and clear and reflect the authors intense interest in baking. This book will be a practical and worthwhile source of information not only for the experienced housewife but also for the young bride, as it unfolds the secrets of good baking. Of interest too, are the many useful hints contained in these pages. Compiled and tested by Izak Van Heerden, home economist of Sasko Kombuis.
Original pictures of book as displayed. Pictures form part of the description. Book in good condition for it's age.
No returns or refunds.