Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n Avontuurverhaal met moderne straaljagters, ondergrondse kerkers, geheime laboratoriums en grafkelders wat 'n aardskelm gebruik omloodse vir sy Skarlaken eskader maar hom vasloop teen teen geharde Suid-Afrikaanse loodse. De Klerk ontvang die Scheepersprys vir jeuglektuur in 1958 vir Die skarlaken eskader. |
Jaar | 1962 uitgawe |
Uitgewer | Nasionale Boekhandel |
Bladsye | 136 |
Toestand | Hardeband, stofomslag verslete, geringe rakslytasie op ente, geringe ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op skutblad uitgewit, maar andersins skoon en stewig gebind. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.