R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 1 business day.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die SlimkoppeVaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer. Hierdie SlimkoppeVaardigheidsboekevir taal en spelling sluit die volgende in:
'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom
'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen
Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling
'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester
Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.
PLUS!Al die antwoorde is aan die einde van die boek.