So Onder deur die Maan - Chris Barnard
So Onder deur die Maan - Chris Barnard

So Onder deur die Maan - Chris Barnard

1 available / secondhand
R160.00
Ends 10 Jul 24 16:00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
618324111

Daar is min dinge wat Chris Barnard nie kan beskryf nie, van die eet van n nartjie tot die afskeid van n ma. Hy maak in sy essays die gewoonste dinge buitengewoon, en wat ver is, bring hy nader sodat jy dit nuut kan sien.


In So onder deur die maan, n derde versameling van sy Chriskrasse, is hy op sy beste. Hier het hy die ou bekendes: Oujan, die baasbeeswagter, wat bees tel soos niemand anders op aarde nie. Jan Baard, die beste buurman vir n naweekboer, wat stry kry met sy geliefde Girlie oor n ontydige uittog dorp toe. En Lukas, die beste plaashulp vir n naweekboer, wat by die vuur sit en vertel hoe die drinkbrousel bamba n man se binnegoed rinneweer en sy siel vertoiing. Daar is baie oor die hede, maar nog meer oor die verlede: rypkoue Junie-oggende as n seun uit die warm kombuis skool toe moet gaan, Pa wat sy warm baadjie oor n kind se skouers hang: die groot vuisslaan met n maat wat op die verkeerde plek gelag het


As n mens eers een Chriskras gelees het, wil jy die res ook hĂȘ. Hierdie derde versameling sal, soos die voriges n gunstelngboek word vir alle Chriskrassers, oud en nuut.



Goeie gebruikte toestand.

Please check my other listings as I gladly combine items: https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01

More from this seller

View all
R30 shipping
Magnificent German stoneware bowl in excellent condition
R280 No bids
R30 shipping
Exquisite Soup tureen from Brazil
R690 No bids
R30 shipping
Five Gerald Durrell paperbacks published by Fontana
R250 No bids
My Naam is Orië deur Wilma Visser
R90 No bids

Similar products

R30 shipping
Man in die Middel - Barnard, Chris
R130
So onder deur die Maan, Chris Barnard. Chriskras 3.
R60
So onder deur die Maan, Chris Barnard. Chriskras 3.
R45
R30 shipping
52% OFF
Man in die Middel - Chris Barnard
R100 R210