This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View other items offered by Cushy Books97

Similar products

Die ligtende trein deur Ernst van Heerden
R65.00
SPRINGBOKKE VAN DIE OLIMPIADE Ira G. EMERY
R150.00
VUUR OP DIE HORISON deur ENGELA VAN ROOYEN
R290.00
Sout van die Aarde deur Uys Krige
R70.00
Springbokke van die Olimpiade deur Ira Emery Springbokke van die Olimpiade deur Ira Emery
Springbokke van die Olimpiade deur Ira Emery Springbokke van die Olimpiade deur Ira Emery
Closed

Springbokke van die Olimpiade deur Ira Emery

1 was available / secondhand
R5.00 minimum increment
R100.00
Shipping
Free shipping is available from Cushy Books for all orders above R200.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
641578253

Beskrywing

Ira Emery het in 1912 die sekretarisskap van die Suid-Afrikaanse Olimpiese Vereniging oorgeneem en met die skryf van hierdie boek in 1955, was hy nog in sy pos!  Uit die boek blyk dit dat die finansiële stryd deur die jare met die doel om die deelnemers toe te rus en te vervoer, nog nie verander het nie!  Sy herinneringe begin met die Olimpiese Spele in 1908 in London, en volg die Spele tot in Helsinki, Finland, waar die 1952 Spele aangebied is. Die illustrasies en dramatiese vertellings van insidente en hoogtepunte maak hierdie boek n juweeltjie.  

Jaar

Geen datum, maar Voorwoord 1955

Uitgewer

Gepubliseer deur Afrikaanse Pers-Boekhandel.

Bladsye

162

Toestand

Groen hardeband verweer, blaaie vergeel, naam van eienaar op voorblad, ruggrat effens los maar andersins in goeie toestand vir so n waardevolle boek.

 

** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.

 

Skakelna my winkel:

https://www.bobshop.co.za/seller/5037150/Cushy_Books

Recently viewed

See more
Daiwa Crossfire Rods
R990.00
Germany REICHSBANKNOTE 500 Mark 1923, P110 VF
R59.50
Empty Kodak Film Cannister. Prod office/ Film School decor or make a clock
R560.00
Doggy Shampoo
R60.00