STAM- EN WAPENBOEK VAN AANZIENLIJKES NEDERLANDSCHE FAMILIEN / A. A. Vorsterman van Oijen
1 was available / secondhand
R2,450.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Stam- en Wapenboek van Aanzienlijken Nederlandschen Familien met Genealogische en Heraldische aanteekeningen. In drie dele volledig. Hierdie is baaaie groot boeke, 55 cm landk en 33 cm breed. Al drie volumes saam is 16 cm dik. Oud-biblioteek merke voorin elk. Rooi linneband met goudopdruk. Teks is Nederlands. Deel 1- gedruk 1885, bladsye 359 met 35 gelitografeerde plate met 6 wapens op elk uitgebeeld. Deel 2 - gedruk 1888, bladsye 415 met 30 gelitografeerde plate met 6 wapens elk uitgebeeld. Deel 3 - gedruk 1890, bladsye 502 met
30 gelitografeerde plate met 6 wapens elk uitgebeeld. Die rugkant van een volume is weg, die ander twee se rugkante is deur 'n boekbinder herstel. Die inhoud van hierdie boeke is egter baie goeie toestand. 'n Aanwins vir die navorsing in familie geskiedenis, genealogie, heraldiek. Genealogy, heraldry, family history.