Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
derde druk 1961 hardeband met stofomslag 137 bladsye, die stofomslag is erg verweer soos te sien op die foto onder, die hardband het n klein merkie op die voorkant, sien foto onder, die teks is skoon en die binding goed maar daar is n hele paar vlekkies in die boek weens ouderdom - sal boek dus as n goeie leeskopie beskryf - geen oorsese versending