Teleurgestel deur J. van Bruggen. H/B. 239 pp. Teleurgestel deur J. van Bruggen. H/B. 239 pp.
Teleurgestel deur J. van Bruggen. H/B. 239 pp. Teleurgestel deur J. van Bruggen. H/B. 239 pp.

Teleurgestel deur J. van Bruggen. H/B. 239 pp.

1 available / secondhand
R140.00
Shipping
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A0635
Bob Shop ID
625924403

Die tweede druk van hierdie klassieke werk, Van Bruggen se eerste roman, is in 1919 deur J.L. van Schaik uitgegee. Die hardeband is verweer op die rug en aan die kante. Kol op agterkant. Skutblad met kleeflint geplak. Binneblaaie het hier en daar vuil merke en kolle, is verbruin van ouderdom, maar nog goed leesbaar. Bindwerk los by agterblad. Vorige eienaar se naam op skutblad.

Afrikaans was nog in sy kinderskoene toe Jochem van Bruggen dié verhaal geskryf het, wat in 1917 deur die SA Akademie met die Hertzogprys bekroon is. 

Teleurgestel gaan oor n liefdesdriehoek geskets teen n historiese agtergrond. Die boere van Waterval en omstreke is besig met skyfskiet as hulle deur die veldkornet opgekommandeer word. Dirk Liebenberg probeer om Maria Brinkman oor te haal om met hom te trou, maar sy verkies Gysbert Kloppers. Ná vyftien maande kom n kommando Nuwejaar vier op Waterval. Dirk wil oorgee aan die Engelse, maar daarvan wil die vroue nie hoor nie. Hy probeer vir Liepie Stols en Luikes Greef oorhaal om saam met hom oor te gee, maar Greef weier. Ook Maria wil steeds nie met hom trou nie, en in verbittering sluit hy hom by die Engelse aan, waardeur hy sy pa se dood veroorsaak.

 

Add to cart

Similar products

R30 shipping
In Die Gramadoelas - Jochem Van Bruggen
R250
R30 shipping
Kromburg deur CM van den Heever. Tweede druk 1938. Hardeband. 304 pp.
R120
R30 shipping
Ampie die Natuurkind - Jochem van Bruggen. Sagteband, 5e Druk. 1942
R150
R30 shipping
Kortbegrip van die Theron-verslag - Theron, Erika; Du Toit, J. B
R115