Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
brand new !!! absoutle bargain !!!
specs
Hierdie Graad 9 Wiskunde 2-in-1 studiegids bied noukeurig uitgesoekte oefeninge, gedetailleerde oplossings en deurlopende leiding om jou deur die Graad 9 KABV-kurrikulum te neem. Die oefeninge is volgens moeilikheidsgraad gegradeer, wat jou in hanteerbare stappe vanaf die grondbeginsels al die pad tot by gevorderde werk neem. Jy kry antwoorde met alle detail en bewysvoering, wat jou die geleentheid bied om jou eie foute reg te stel en sodoende te verbeter. Ongeag wat jou vlak van selfvertroue in hierdie vak is, hierdie studiegids kan dit vir jou moontlik maak om bo jou verwagtinge te presteer, terwyl dit jou ook voorberei vir die volgende jaar se uitdagings.