R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
VAN BEGIN TOT EINDE: Madri verag die plaas se nuwe eienaar en veral sy gesofistikeerde seun. Maar die volgende keer toe sy hom sien, is hy in 'n gesagsposisie oor haar aangestel. En sy raak onseker oor veragting ...
SKAKERINGS VAN BLOU: Laura ontmoet op dieselfde dag twee mans wat ewe aantreklik is en al twee wedywer om haar guns. Later blyk dit hulle verlede was lankal verstrengel. Gaan sy dieselfde fout as haar ouma maak?
ONBLUSBARE LIEFDE: Lelievlei se dorpsraad het Magda Blom aangestel om 'n fotojoernaal van die dorp saam te stel. Sy is baie opgewonde daaroor, veral omdat fotografie haar passie is. Dis 'n droomopdrag, maar sommer die eerste dag loop dinge verkeerd: Sy gaan neem foto's van 'n brand en raak in 'n onderonsie betrokke met Tinus Keet, 'n brandweerman. Boonop kom sy gou agter Sebastian Wessels, die redakteur en fotograaf van die weeklikse koerant, is ongelukkig omdat die tender nie aan hom toegeken is nie. Sebastian is nie die enigste vlieg in die salf nie. Op Lelievlei kry sy vir die eerste keer in haar lewe met openlike vyandiggesindheid te doen, en sy weet nie presies wie almal haar so haat nie. Is Tinus nie dalk 'n draadsitter wat tegelykertyd met haar én die vyand heul nie?