Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring ("CAPS") geskryf. 'n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met 'n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
TITLE: Via Afrika ekonomiese en bestuurswetenskappe CAPS : Gr 8: Onderwysersgids
AUTHOR: M. Kleyn
SKU: 9781415420775
PUBLISHER: Nasou / Via Afrika
DATE PUBLISHED: 13/10/2013
PLACE PUBLISHED: South Africa
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 210 mm x 295 mm x 15 mm
WEIGHT: 585 gr