Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tweede uitgawe 1980, uitgegee deur JP van der Walt. Stofomslag nog netjies met skaafmerkies aan die rande. Ligte bruin kolle op skutblaaie. Inskrywing van vorige eienaar op skutblad. Binneblaaie skoon en netjies. Bindwerk baie stewig.
n Ou verhaal van 1966 wat so gewild was dat dit in 1980 heruitgegee is. Frans Roux, n veroordeelde moordenaar, word ná twaalf jaar uit die tronk vrygelaat. Die samelewing het nie simpatie met n tronkvoël nie, maar hy kry tog werk as bestuurder van dr Eben Wessels se twee plasies. En dan raak hy verlief op dr Wessels se mooi dogter ..