Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Volkspelehandleiding met 'n aantal nuwe en oorspronklike volkspele, asook reeds gepubliseerde volkspele uit vroeëre amptelike volkspelehandleidings, wat in opdrag van die Nasionale Raad vir Volksang en Volkspele hersien en gestandaardiseer is en bevat die musiek en liriek vir die volgende volksliedere: Aai, aai, die witborskraai - Aanstap rooies - Afrikaners is plesierig - Al die eksamens is nou klaar - Bamboesvlei - Bobbejaan klim die berg - Boemfaderalla - Boereweek - Boetie sy's 'n perskeboom - Bruiloftslied - Daar by die strand - Daar is 'n man - Daar komt die wa - Daar komt tant Alie - Daar oorkant die spruit - Daar oorkant in Transvalia - Die blink vosperd Die hoenders die kraai Die kappietuit Die Kimberleyse trein Die lintse kooi Die Polla van my Die rietjie Die rosie Die vaalhond Die heerlike lente Dis julle wat die wind laat waai Ek soek na my Dina Fyn boerenooientjies Fyn soos 'n vlinder Hier's ek weer Hier's 'n blommetje Hoe ry die boere - Horlosie in die sak - Houtepoppie - Houtjies optel - Jan Pierewiet - Jan Stander - Japie my skapie - "Jou rooilippies, jou suikerbek" - "Kêrels, kêrels" - Kinders moenie in die water mors nie - "Koe-koe, dis hanekraai" - Kollie - Kom ek met die slee - Kom patertje - Kom speel - Lenie Brandt - Liefdesliedjie - Lokkies wou sy dra - Mandolientjie - "Môre Oompie, môre Tannie" - "My hartje, my liefie" - My liewe kokkenennetjie - My vader was 'n trekker - Nikko-Dikkom-Dei - Nooi van die velde - "O, die liewe Martatjie" - Oestyd - Oom Charlie - Oom Jannie - Opsitkers - Ou sukkelaar - Polkadraai - Pollenys - Saam na die noorde - Sarie Marais - Siembamba - Simon het 'n diamant - Stellenbosch - Suikerbossie - Swart Jasper - Swartland - Tant Hessie se wit perd - Taraboemdery - Vaarwel - Vanaand gaan die volkjes koring sny - Vandag kan ons die wêreld wys - Vat jou goed en trek Ferreira - "Vêr in die wêreld, Kittie" - Vrawals - Wie sal staan - .
Bladmusiek met lirieke en dansspel beskrywing vir elk van die 84 liedere.
Voortekkerpers. 1961 Eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag. 193 bladsye. Baie goeie toestand. Twee name voor-in geskryf.