Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
14 Boeke uit die Luitenant X -Reeks. Hierdie is iets besonders. Al die boeke is eerste uitgawes!
1. Lennet en die spioene - 1 ste uitg 1978. Hardebandboek met beseerde stofjas.
2. Lennet en die ballerina - 1 ste uitg 1985. Hardebandboek. Vergeling sigbaar, maar verder duidelik. Prestasieplakker voor in die boek.
3. Lennet teen die swart dood - 1 ste uit 1982. Hardeband ex bibboek met stofjas. Die inhoud is nog duidelik
4. Lennet en die sateliet - 1 ste uit 1979. Hardebandboek met effens verweerde stofjas. daar is vergeling sigbaar, maar verder is die inhoud duidelik.
5. Lennet en operasie newelvlek - 1 ste uit 1979. Hardeband ex bibboek met stofjas. Vergeling sigbaar, maar die inhoud is duidelik.
6. Lennet en die ruimtevlug - 1 ste uitg 1978.Hardeband ex bibboek met stofjas. Die boek toon vergeling , maar verder is die inhoud duidelik.
7. Lennet en die raaisel - 1 ste uitg 1983. Hardeband ex Bibboek met stofjas. Die boek toon vergeling, maar inhoud is nog duidelik.
8. Lennet en die popster - 1 ste uitg 1981. Hardeband ex Bibboek met stofjas. Vergeling sigbaar, maar verder is die inhoud duidelik.
9. Lennet spioen met lang vingers - Eerste uitgawe1981. Hardeband ex Bibboek met stofjas. Ligte vergeling sigbaar, maar verder is die inhoud duidelik.
10. Lennet en die geheimsinnige meneer T - 1 ste uitg 1980. Hardeband ex Bibboek met stofjas. Ligte vergeling sigbaar, maar verder nog netjies.
11. Lennet en die saboteurs - 1 ste uitg 1980. Hardebandboek met stofjas. Ligte vergeling , maar verder nog mooi.
12. Lennet word geheime agent - 1 ste uitg 1977. Hardeband ex Bibboek met stofjas. Die boek lyk nog mooi.
13. Lennet teen ses - 1 ste uitg 1991. Sagteband ex Bibboek. Die inhoud is nog mooi.
14 Lennet wen die laaste rondte - 1 ste uitg 1989. Sagteband ex Bibboek. Die inhoud is nog mooi.
Soos goeie rooiwyn het die stel pragtig verouder. Verkleuring en vlekkies (foxing) kom voor.
Almal behalwe nrs 13 & 14 is hardeband. Ek vermoed die laaste twee het slegs in sagteband verskyn.