Ystervuis Uit Die See , Uiters geheime seewatse Recce-operasies (1978-1988)

Ystervuis Uit Die See , Uiters geheime seewatse Recce-operasies (1978-1988)

1 available / new
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R350.00
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
su1s17
Bob Shop ID
635130837
Published by Delta Boeke, 2018, softcover, Afrikaans text, 403 pages, illustrated, condition: as new.

Ystervuis Uit die See: Uiters geheime seewaartse Recce-operasies (1978-1988)
Arne Söderlund & Douw Steyn
Gedurende die Grensoorlog het die Spesiale Magte se 4 Verkenningsregiment tientalle klandestiene seewaartse operasies saam met die SA Vloot uitgevoer. Van Cabinda in Angola tot Dar es Salaam in Tanzanië het hulle strategiese teikens soos oliedepots, vervoerinfrastruktuur en selfs Russiese skepe aangeval. Die bestaan van 4 Recce is grootliks geheim gehou, ook in die SAW.

Ystervuis uit die see beskryf 50 operasies deur 4 Recce, ander Spesmagte-eenhede en die SA Vloot. Daaronder tel Operasie Kerslig (1981), waartydens n operateur dood en ander beseer is in n aanval op n olieraffinadery in Luanda, en Operasie Argon (1985) toe kaptein Wynand du Toit in Angola gevange geneem is.

Die skrywers, wat self aan etlike van die operasies deelgeneem het, het ook toegang gekry tot uiters geheime dokumente wat intussen gedeklassifiseer is. Hul dramatiese vertellings wys hoe veelsydig en doeltreffend hierdie elite-eenheid was.

Die omvattende boek is n moet vir enigeen met n belangstelling in die Spesmagte. Dit neem jou na die hart van die aksie, die adrenalien en vrees van seewaartse operasies

 


S.adm. (JG) Arne Söderlund het in 1966 by die Vloot aangesluit en gespesialiseer as n bowateroorlogvoeringoffisier. Hy het van 1975 tot 1984 op die vloot se aanvals-vaartuie gedien en in die eindfase van die oorlog in Militêre Inligting. Hy het in 2006 uit die Vloot getree en is tans betrokke by navorsing en die optekening van vloot/militêre geskiedenis. Lt.kol. Douw Steyn het vir 19 jaar as n Spesmagte-operateur gedien en in demolisies en sabotasietegnieke gespesialiseer. Hy het die HC ontvang vir mynopruiming onder vuur gedurende Operasie Savannah. Nadat hy in 1981 as operasionale bevelvoerder van 4.1. Kommando aangewys is, het hy verskeie aanvalle op strategiese militêre teikens in Angola en Mosambiek gelei. Hy het in 1996 uit die weermag getree.

Add to cart

Similar products

R35 shipping
GEHEIME KOMMANDOSACHE BAND I + II
R239.00
R35 shipping
GEHEIME KREIGER **German Special Forces**
R300.00
R35 shipping
AUSWARTIGES AMT 1939/41 NO. 6 DIE GEHEIME ACTEN VAN DEN FRANSCHEN GENERALEN STAFF
R680.00
R35 shipping
RECCE deur KOOS stadler
R120.00